Orange Chutney Chicken Bake

Flippen Lekka Recipes / Chicken

Orange Chutney Chicken Bake

Product pairing

Ingredients

  • 8 Hoenderporsies
  • 1 Ui gekap
  • 1 Koppie Mayonnaise
  • 1 Koppie Blatjang
  • Halwe Koppie Oros (lemoen geur) verdun met halwe koppie water
  • 15 ml Flippen Lekka Spice

Method

  1. Braai ui tot goudbruin
  2. Braai hoenderporsies in warm olie tot bruin aan beide kante
  3. Plaas die uie, hoenderporsies en Flippen Lekka Spice in 'n gesmeerde oondbak
  4. Meng die res van die bestanddele en giet oor die hoender
  5. Plaas deksel op en bak @ 180 degrees C vir een uur
Back to blog