Fried Ice Cream Balls

Flippen Lekka Recipes / Sweet finishes

Fried Ice Cream Balls

Product pairing

Ingredients

  • 2 liter roomys, enige geur
  • 2 eiers
  • Tennisbeskuitjies, gekrummel
  • olie Skep roomys uit in balletjies

Method

  1. Klits die eiers, doop die roomysballetjies daarin, en daarna in die tennisbeskuitjies
  2. Plaas op skinkbord en vries vir 4 ure
  3. Haal uit, herhaal weer die doopproses totdat jy geen roomys meer kan sien nie - slegs die gekrummelde tennisbeskuitjies
  4. Hou dit in vrieskas tot benodig
  5. Maak olie baie warm in kastrol
  6. Gebruik die draadbakkie waarmee jy gebakte skyfies maak, en sit roomysballe in
  7. Laat dit in die diep olie braai vir 'n maksimum van 15 sekondes
  8. Bedien onmiddellik met aarbeie en room
Back to blog