Flippen Lekka Recipes / Chicken
Koninklike Kiepie
Product pairing
Original Multi-Purpose Spice
Shop pairing
Ingredients
- 6 tot 8 Hoenderbors fillette
- 125ml Balsamiese reduksie
- 125ml Sojasous
- 125ml Bruinsuiker
- 10ml Flippen Lekka Spice
Method
- Meng die balsamiese reduksie, sojasous en suiker en verhit in 'n pan tot die suiker smelt
- Plaas die hoender in 'n oondbak met 'n deksel en gooi die sous oor
- Bak vir 40 min teen 180 degrees C
- Haal deksel af en bak vir nog 20 tot 30 minute
- Besprinkel met speserye
- Draai die dye 'n paar keer totdat die sous lekker dik en stroperig is