Vrolike Vis Filette

Flippen Lekka Recipes / Seafood

Vrolike Vis Filette

Product pairing

Ingredients

  • 1 blikkie koue bier
  • 1 koppie meel
  • 1/2 koppie mielieblom
  • 3ml kerriepoeier
  • 10ml Flippen Lekka Spice
  • 1 kg vars stokvis (of vis van jou keuse) in filette gesny

Method

  1. Meng al die droë bestanddele
  2. Voeg die bier stadig by
  3. Die beslag moet die tekstuur van pannekoekdeeg hê
  4. Doop vis in meel, en doop dit daarna in die beslag
  5. Bak in warm kookolie teen 190 degrees C vir 4 tot 5 minute
  6. Bedien met Tartare sous, skyfies en groente
Back to blog