Vark & Pynappel Kebabs

Flippen Lekka Recipes / Braai favourites

Vark & Pynappel Kebabs

Product pairing

Ingredients

  • 1 kg ontbeende varkvleis in blokkies gesny
  • 1 blik pynappelstukke
  • 25 ml olie
  • 125 ml suurlemoensap
  • 25 ml sojasous
  • 12,5 ml bruinsuiker
  • 1 ui fyngekap
  • 15 ml Flippen Lekka Spice
  • 1 vars fyngemaalde knoffelhuisie

Method

  1. Meng al die bestandele goed, tesame met die helfte van die pynappelsap, en marineer varkstukkies oornag daarin
  2. Ryg op 'n stokkie met soveel pynappel soos jy wil en braai oor die kole
  3. WENK: Laat week die stokkies vooraf vir 'n paar minute in warm water
  4. Dit sal voorkom dat die stokkies brand
Back to blog