Flippen Lekka Recipes / Beef, lamb & pork
Flippen Lekka Frikadelle
Product pairing
Original Multi-Purpose Spice
Shop pairing
Ingredients
- 1 ui opgekap
- 1 rooi soetrissie opgekap
- 1 groen soetrissie opgekap
- 1 geel soetrissie, opgekap
- 500 g maalvleis
- 10 ml Flippen Lekka Spice
- Handvol grofgekapte pietersielie
- 1 eier
- 12 repies spek
Method
- Meng al die bestanddele, behalwe die spek
- Vorm dit in bolletjies
- Neem 'n kolwyntjie pan, en voer elke holte uit met 'n spekrepie
- Pak die maalvleisbolletjies in elke holte
- Bak teen 180 degrees C vir 40 minute