Flippen Lekka Recipes / Sides, salads & vegetables
Pikante Patat Gereg
Product pairing
Original Multi-Purpose Spice
Shop pairing
Ingredients
- Twee tot drie patats, geskil, in skywe gesny en halfgaar gekook
- Ses tot agt gemmerkoekies, fyngemaak
- Vier eetlepels bruinsuiker
- 250ml Vars room
Method
- Plaas die halfgekookte patatskywe in 'n gesmeerde oondbak
- Strooi die gekrummelde gemmerkoekies oor
- Strooi die bruinsuiker oor
- Voeg room by
- Bedek die bak met foelie en bak @ 180 degrees C vir 30min
- Verwyder foelie en bak nog 10min
- Absoluut heeeeeeeeerlik !