Bobaas Beesstert

Flippen Lekka Recipes / Beef, lamb & pork

Bobaas Beesstert

Product pairing

Ingredients

  • 2 Beessterte
  • 1 botteltjie Griekse slaaisous (nie die romerige soort nie)
  • 1 pakkie bruin uiesoppoeier
  • 4 wortels gesny
  • 10 klein aartappeltjies
  • 15ml Flippen Lekka Spice

Method

  1. Plaas die beessterte in 'n groot swaar ysterpot
  2. Meng die slaaisous, speserye en die soppoeier en gooi dit oor die beesstert
  3. Laat dit stadig teen 120 degrees C vir 8 ure bak
  4. Voeg die wortels en aartappels die laaste 2 uur by
  5. Bedien op rys
Back to blog