Flippen Lekka Recipes / Sides, salads & vegetables
Flippen Lekka Gebraaide Aartappels
Product pairing
Original Multi-Purpose Spice
Shop pairing
Flippen Lekka Savoury Herb Mix
Shop pairing
Ingredients
- 750ml Kookolie. 750ml koue water. 8 tot 12 Medium grootte aartappels geskil en halfeer
Method
- Plaas koue olie en koue water bymekaar in pot
- Voeg die heel aartappels by en plaas deksel op
- Plaas op stoofplaat op hoogste stelling
- Kook vir sowat 45 minute
- Roer elke 15 min baie versigtig
- Verwyder deksel en braai vir nog sowat 15 minute
- Op hierdie stadium het al die water reeds verdamp
- Verwyder uit olie en besprinkel met Flippen Lekka Spice
- Die aartappels sal vir ten minste nog 'n uur lank "crispy" bly
- Moenie bang wees dat die storie sal vlamvat nie
- Slegs wanneer jy koue water by warm olie gooi sal dit brandslaan