Flippen Lekka Recipes / Chicken
Flippen Lekka Chicken Breast Fillets
Product pairing
Original Multi-Purpose Spice
Shop pairing
Ingredients
- 4 Hoenderbors Fillette
- Pakkie Bacon Kips
- 2 eiers geklits
- koppie koekmeel
- 15ml Flippen Lekka Spice. Maak Bacon Kips baie fyn en meng met die speserye
Method
- Doop fillette in meel, dan in eier en dan in krummel mengsel
- Plaas in yskas vir halfuur
- Bak dan in vlak olie tot gaar of braai in oond teen 180 degrees C vir 30 min
- Lekkerrrrrrrr !
- Die hoender kan ook in kleiner repies gesny en op dieselfde wyse voorberei word