Flippen Lekka Recipes / Chicken
Flippen Lekka Hoenderlewer Gereg
Product pairing
Original Multi-Purpose Spice
Shop pairing
Ingredients
- 500gr Hoenderlewertjies
- 1 ui in ringe
- 1 groen soetrissie gekap
- 1 blik tuna in water
- 1 blikkie gerookte mossels
- 1 pakkie sampioene gekap
- 2 knoffelhuisies fyngemaak
- 1 pakkie sampioensoppoeier
- 500 ml melk
- 20ml FLIPPEN LEKKA SPICE
Method
- Braai uie, groenrissie, lewer, sampioene en knoffel
- Voeg die tuna met die water by
- Meng die soppoeier en FLIPPEN LEKKA SPICE met die melk en voeg by
- Prut vir 10 minute
- Voeg mossels net voor opdiening by
- Bedien met rys en groen slaai