Flippen Lekka Recipes / Seafood
Flippen Lekka Vis
Product pairing
Flippen Lekka Savoury Herb Mix
Shop pairing
Salt & Vinegar Seasoning
Shop pairing
Ingredients
- 800 g stokvis, gesny in blokkies
- 1 koppie broodkrummels
- 250 ml vars room
- 1 koppie gerasperde mozzarellakaas
- gerasperde skil van een suurlemoen
- handvol pietersielie
- 15ml Flippen Lekka Spice
Method
- Smeer 'n oondvaste glasbak met botter of margarien en pak vis daarin
- Strooi Flippen Lekka Spice en suurlemoenskil oor
- Gooi die room oor die vis
- Strooi die pietersielie oor
- Meng broodkrummels en mozarella, en sprinkel dit oor
- Bak teen 180 degrees C vir 30 minute