Flippen Lekka Recipes / Braai favourites
Pynappel Oor die Kole
Product pairing
Original Multi-Purpose Spice
Shop pairing
Ingredients
- 2 Pynappels in stukke gesny
- 75ml Margarien
- 5ml kaneel
- 125ml bruinsuiker
- 125ml soet witwyn
Method
- Rol die pynappelstukke in die suiker en deel op in 4 porsies
- Plaas elke porsie in foelie (blink kant binne) en sprinkel bietjie margarien oor elkeen
- Voeg die kaneel en wyn oor elkeen
- Maak toe en braai oor medium kole vir 20min
- Heerlik en maklik