Blitsvinnige Braai Slaai

Flippen Lekka Recipes / Sides, salads & vegetables

Blitsvinnige Braai Slaai

Product pairing

Ingredients

  • 1 Blik Pitmielies gedreineer
  • 1 Blik Crushed Pineapple gedreineer
  • 1 Koppie Mayonnaise
  • Halwe blik kondensmelk

Method

  1. Meng al die bestanddele saam en verkoel
  2. Voila !!! (Indien te droog, voeg ewe hoeveelhede Mayo en kondensmelk by.)
Back to blog