Sappige Spare Ribs

Flippen Lekka Recipes / Braai favourites

Sappige Spare Ribs

Product pairing

Ingredients

  • 1 Koppie suiker
  • Halwe koppie asyn
  • 1 koppie tamatiesous
  • halwe teelepel Tabasco sous
  • 15ml Flippen Lekka Spice

Method

  1. Meng al die bogenoemde in kastrol en maak warm
  2. Prut vir 2 min
  3. Marineer vark ribbetjie in die sous vir ten minste 3 ure
  4. Plaas ribbetjie met marinade in bak en plaas in oond teen 140 degrees C vir 90 min
  5. Braai nou liggies oor kole indien verkies
Back to blog