Flippen Lekka Recipes / Seafood
Flippen Lekka Visvinger Pastei
Product pairing
Flippen Lekka Savoury Herb Mix
Shop pairing
Salt & Vinegar Seasoning
Shop pairing
Ingredients
- (Lekker en maklike Saterdag-middag gereg) 16 Goudgebraaide Visvingers
- Tuisgemaakte tamatie & uie-smoor
- Halwe pakkie Sampioensop poeier
- 125ml Vars Room
- 2 Eetlepels broodkrummels en 5ml Flippen Lekka Spice gemeng
- 1 Koppie gerasperde Cheddar kaas
Method
- Plaas die gebraaide visvingers in 'n gesmeerde bakskottel en gooi die tamatie & uie-smoor bo-oor
- Klits die soppoeier en room goed sodat daar geen klonte is nie en voeg by
- Besprinkel nou met die krummel en spesery mengsel
- Strooi kaas bo-oor en bak in die oond teen 180 degrees C vir 20 min
- Sit voor met 'n groen slaai