Gebraaide Aartappel Frikkadelle

Flippen Lekka Recipes / Sides, salads & vegetables

Gebraaide Aartappel Frikkadelle

Product pairing

Ingredients

  • 3 Groot aartappels gekook en fyngedruk
  • 2 Eiers
  • Halwe ui fyngekap
  • 1 eetlepel botter of margarien
  • 1 Blikkie Boeliebief fyngedruk
  • 10ml Flippen Lekka Spice
  • Meelblom en broodkrummels

Method

  1. Meng die aartappel, ui, een geklitste eier, botter, boeliebief en speserye saam
  2. Vorm plat frikkadelle
  3. Strooi met bietjie meelblom, doop in geklitste eier en dan in krummels
  4. Braai in warm olie tot alkante bruin
Back to blog