Flippen Lekka Recipes / Sides, salads & vegetables
Geurige Groenboontjie Gereg
Product pairing
Original Multi-Purpose Spice
Shop pairing
Flippen Lekka Savoury Herb Mix
Shop pairing
Ingredients
- 1kg Gaar groenbone
- 1 Pakkie fyngedrukte Bacon Kips
- 250g gaar gesnipperde spek
- 2 Gekapte uie gebraai
- 1 Pakkie gesnyde en gebraaide sampioene
- 3 koppies dik witsous
- 10ml Flippen Lekka Spice
- 1 koppie gerasperde cheddar kaas
Method
- Meng alles, behalwe die kaas
- Strooi kaas bo-oor en bak vir 20 min teen 180 degrees C