Flippen Lekka Recipes / Quick family meals
Banana Corned Beef Bobotie
Product pairing
Flippen Lekka Curry Mix
Shop pairing
Ingredients
- 1 Gekapte ui
- Halwe gekapte soetrissie
- 2 teelepels kerriepoeier
- 2 teelepels Flippen Lekka Spice
- opgehoopte eetlepel appelkooskonfyt
- eetlepel asyn
- 1 Blik soutvleis (boelie bief)
- 2 piesangs in skyfies gesny
- 1 eier
- kwart koppie melk
Method
- Braai ui en soetrissie in olie tot dit begin verkleur
- Voeg kerriepoeier en Flippen Lekka Spice by en braai vir 1 minuut
- Voeg die res van die bestanddele by, behalwe melk en eier en roer liggies deur
- Plaas in oondvaste bak
- Klits eier en melk saam en giet bo-oor
- Prik met vurk dat vloeistof effens kan intrek
- Bak vir 30 min teen 180 degrees C