Hasselback Braai Potatoes

Flippen Lekka Recipes / Sides, salads & vegetables

Hasselback Braai Potatoes

Product pairing

Ingredients

  • 6 aartappels, geskrop en ongeskil
  • olyfolie
  • Flippen Lekka Spice na smaak
  • vars kruie vir garnering

Method

  1. Verhit oond tot 200 degrees C
  2. Sny aartappels in 5mm skywe, maar nie dwarsdeur nie
  3. Plaas in 'n oondpan
  4. Bedruip met olyfolie en maak seker dat al die gleufies olie kry
  5. Besprinkel met Flippen Lekka Spice na smaak
  6. Bak vir ongeveer een uur, en bedruip die aartappels halfpad deur met die vloeistof in die pan
  7. Garneer en bedien
Back to blog