Flippen Lekka Resepte / Hoender
Lemoen-Blatjang Hoendergebak
Produk-pasmaat
Original Multi-Purpose Spice
Koop produk
Bestanddele
- 8 Hoenderporsies
- 1 Ui gekap
- 1 Koppie Mayonnaise
- 1 Koppie Blatjang
- Halwe Koppie Oros (lemoen geur) verdun met halwe koppie water
- 15 ml Flippen Lekka Spice
Metode
- Braai ui tot goudbruin
- Braai hoenderporsies in warm olie tot bruin aan beide kante
- Plaas die uie, hoenderporsies en Flippen Lekka Spice in 'n gesmeerde oondbak
- Meng die res van die bestanddele en giet oor die hoender
- Plaas deksel op en bak @ 180 C vir een uur