Koninklike Kiepie

Flippen Lekka Resepte / Hoender

Koninklike Kiepie

Produk-pasmaat

Bestanddele

  • 6 tot 8 Hoenderbors fillette
  • 125ml Balsamiese reduksie
  • 125ml Sojasous
  • 125ml Bruinsuiker
  • 10ml Flippen Lekka Spice

Metode

  1. Meng die balsamiese reduksie, sojasous en suiker en verhit in 'n pan tot die suiker smelt
  2. Plaas die hoender in 'n oondbak met 'n deksel en gooi die sous oor
  3. Bak vir 40 min teen 180 C
  4. Haal deksel af en bak vir nog 20 tot 30 minuut
  5. Besprinkel met speserye
  6. Draai die dye 'n paar keer totdat die sous lekker dik en stroperig is
Back to blog