Flippen Lekka Frikadelle

Flippen Lekka Resepte / Bees, lam en vark

Flippen Lekka Frikadelle

Produk-pasmaat

Bestanddele

  • 1 ui opgekap
  • 1 rooi soetrissie opgekap
  • 1 groen soetrissie opgekap
  • 1 geel soetrissie, opgekap
  • 500 g maalvleis
  • 10 ml Flippen Lekka Spice
  • Handvol grofgekapte pietersielie
  • 1 eier
  • 12 repies spek

Metode

  1. Meng al die bestanddele, behalwe die spek
  2. Vorm dit in bolletjies
  3. Neem 'n kolwyntjie pan, en voer elke holte uit met 'n spekrepie
  4. Pak die maalvleisbolletjies in elke holte
  5. Bak teen 180 C vir 40 minuut
Back to blog