Flippen Lekka Cholesterolbom

Flippen Lekka Resepte / Bees, lam en vark

Flippen Lekka Cholesterolbom

Produk-pasmaat

Bestanddele

  • Tuisgemaakte slaptjips besprinkel met Flippen Lekka Spice
  • 500 ml kaassous
  • 1 ui gekap
  • 2 knoffelhuisies fyngemaak
  • 1 groen soetrissie
  • 500 g maalvleis
  • 10ml Flippen Lekka Spice

Metode

  1. Braai ui, soetrissie en knoffel in olie
  2. Voeg maalvles by, en braai tot bruin met speserye
  3. Plaas Maalvleis in oondbak, meng met kaassous en pak die skyfies bo-op
  4. Bak verder in oond vir sowat 15 min teen 200 C
Back to blog