Flippen Lekka Resepte / Hoender
Flippen Lekka hoenderborsfilette
Produk-pasmaat
Original Multi-Purpose Spice
Koop produk
Bestanddele
- 4 Hoenderbors Fillette
- Pakkie spek Kips
- 2 eiers geklits
- Koppie koekmeel
- 15ml Flippen Lekka Spice. Maak spek Kips baie fyn en meng met die speserye
Metode
- Doop fillette in meel, dan in eier en dan in krummel mengsel
- Plaas in yskas vir halfuur
- Bak dan in vlak olie tot gaar of braai in oond teen 180 C vir 30 min
- Lekkerrrrrrrr !
- Die hoender kan ook in kleiner repies gesny en op dieselfde wyse voorberei word