Flippen Lekka Resepte / Vinnige gesinsmaaltye
Flippen Lekka Tuna Gereg
Produk-pasmaat
Original Multi-Purpose Spice
Koop produk
Flippen Lekka Savoury Herb Mix
Koop produk
Bestanddele
- Twee Blikkies Tuna in olie, gedreineer
- Een pak Kaas en uie Chips (Simba) fyngemaak
- Een ui fyn gekap
- Een blikkie pitmielies
- Een pakkie sampioenroomsop
- Gaar skulpnoedels
- Koppie cheddarkaas
- 15ml Flippen Lekka Spice
Metode
- Braai ui tot sag
- Meng sop met een koppie koue water
- Voeg nou alles behalwe kaas bymekaar en meng
- Plaas in oondvaste bak en bak teen 180 C vir 30 min
- Sprinkel kaas oor en bak verder vir 15 min