Flippen Lekka Resepte / Hoender
Flippen Lekka Hoenderlewer Gereg
Produk-pasmaat
Original Multi-Purpose Spice
Koop produk
Bestanddele
- 500gr Hoenderlewertjies
- 1 ui in ringe
- 1 groen soetrissie gekap
- 1 blik tuna in water
- 1 blikkie gerookte mossels
- 1 pakkie sampioene gekap
- 2 knoffelhuisies fyngemaak
- 1 pakkie sampioensoppoeier
- 500 ml melk
- 20ml Flippen Lekka Spice
Metode
- Braai uie, groenrissie, lewer, sampioene en knoffel
- Voeg die tuna met die water by
- Meng die soppoeier en Flippen Lekka Spice met die melk en voeg by
- Prut vir 10 minuut
- Voeg mossels net voor opdiening by
- Bedien met rys en groen slaai