Pynappel Oor die Kole

Flippen Lekka Resepte / Braai-gunstelinge

Pynappel Oor die Kole

Produk-pasmaat

Bestanddele

  • 2 Pynappels in stukke gesny
  • 75ml Margarien
  • 5ml kaneel
  • 125ml bruinsuiker
  • 125ml soet witwyn

Metode

  1. Rol die pynappelstukke in die suiker en deel op in 4 porsies
  2. Plaas elke porsie in foelie (blink kant binne) en sprinkel bietjie margarien oor elkeen
  3. Voeg die kaneel en wyn oor elkeen
  4. Maak toe en braai oor medium kole vir 20min
  5. Heerlik en maklik
Back to blog