Blitsvinnige Braai Slaai

Flippen Lekka Resepte / Bykosse, slaaie en groente

Blitsvinnige Braai Slaai

Produk-pasmaat

Bestanddele

  • 1 Blik Pitmielies gedreineer
  • 1 Blik fyngedruk Pineapple gedreineer
  • 1 Koppie Mayonnaise
  • Halwe blik kondensmelk

Metode

  1. Meng al die bestanddele saam en verkoel
  2. Voliea !!! (Indien te droog, voeg ewe hoeveelhede Mayo en kondensmelk by.)
Back to blog