Flippen Lekka Resepte / Bykosse, slaaie en groente
Geurige Groenboontjie Gereg
Produk-pasmaat
Original Multi-Purpose Spice
Koop produk
Flippen Lekka Savoury Herb Mix
Koop produk
Bestanddele
- 1kg Gaar groenbone
- 1 Pakkie fyngedrukte spek Kips
- 250g gaar gesnipperde spek
- 2 Gekapte uie gebraai
- 1 Pakkie gesnyde en gebraaide sampioene
- 3 koppies dik witsous
- 10ml Flippen Lekka Spice
- 1 koppie gerasperde cheddar kaas
Metode
- Meng alles, behalwe die kaas
- Strooi kaas bo-oor en bak vir 20 min teen 180 C